Hi almal!
Hier is die bepalings vir Saterdag. Daar sal na Saterdag slegs 4 uitstaande wedstryde wees, soos ek onder aan die tabel aangedui het – ons sal probeer om dit in die vakansie af te handel. Die prysuitdeling sal eers gehou word na afhandeling van die uitstaande wedstryde.
Groetnis!
Cerita