Tennis Sat 14h00 @ Zambesi
Hi almal! Ons speel Saterdag sosiaal vanaf 14h00 by Zambesi. Ongelukkig kon ons dit nie regkry om van die uitstaande kampioenskapwedstryde te skeduleer nie. Hopelik sal ons volgende week gelukkiger wees. Die Algemene Jaarvergadering sal Saterdag 19 Julie 2014 plaasvind – ons beplan ‘n bring-en-braai – dagboek dit solank. Die mans- en damesliga neem op […]