Juniorklub Tenniswedstryde Saterdag 2014-06-21; Zambesi en Koedoepark Tennisklubs
Geagte Tennisvriende, Hier volg die program vir die juniorklubs vir Saterdagoggend. Maak asb. seker waar julle speel. Dit is tussen Zambesi en Koedoepark Tennisklub. Kom warm betyds op van 07:30 af. Die Senior Juniors en Dogters speel al hul wedstryde by Koedoepark Tennisklub. Die O/12 en O/11 Seuns speel hul dubbels by Zambesi Tennisklub en […]
