Hi almal!
Hier is die bepalings vir Saterdag. Weens ‘n paar gedwonge onttrekkings, moes ons ietwat aan die loting verander – Jaco, ek sal die nuwe lotings later deurstuur om op die webblad te sit.
Groete,
Cerita
Tennis club in Pretoria – Montana Park