Zambesi/Annlin Junior Inter-Klubkampioenskappe 2017 – 4 Februarie
Die Zambesi/Annlin Junior kampioenskappe sal plaasvind by Zambesi Tennisklub vanaf Saterdag 4 Februarie 2017 asook 18 Februarie 2017 vanaf 13:00 tot klaar of soos geskeduleer. Ons sal poog om Saterdag 4 Maart 2017 klaar te maak met alle wedstryde en die finale dan af te handel. LET WEL: Junior Ope Ouderdom – 13 […]
