TYGERPOORT MAKRO TENNISRONDOMTALIE 2-4 DESEMBER 2014 Tygerpoort Makro toernooi Inskrywingsvorm Des 2014 Click op die link hierbo vir die uitnodiging, inligting en inskrywingsvorm vir bogenoemde toernooi.
Junior Dubbels RR 24 September 2014 http://www.lifestyletennisacademy.co.za Die sluitingsdatum is verleng na Woensdag 17 September 2014. As daar nog kinders van jul skool is wat wil inskryf is hulle welkom. Daar is nog plek vir 6-7 jr. Rooi Bal en 7-8 jr. Oranje Bal. Ander vlakke en ouderdomme beperkte plek. Ons het inskrywings van Magalieskruin, […]
Hallo Tennisvriende, Ons het laasweek begin met ‘n Oefengroep op Dinsdagaand onder die ligte van 18:00-19:00 by Zambezi Tennisklub. Die Hoërskool leerlinge is welkom om daar uit te slaan. Ons het verlede week van Affies en Overkruin asook Die Poort kinders daar gehad. Dit was konstruktief en lankal nodig. Kom val in!