Zambesi Tennisklub; Senior Squad Dinsdagaande 18:00-19:00

Hallo Tennisvriende,

Ons het laasweek begin met ‘n Oefengroep op Dinsdagaand onder die ligte van 18:00-19:00 by Zambezi Tennisklub.

Die Hoërskool leerlinge is welkom om daar uit te slaan.
Ons het verlede week van Affies en Overkruin asook Die Poort kinders daar
gehad.

Dit was konstruktief en lankal nodig. Kom val in!