Spanne vir Saterdag 10 Junie

Hi almal!

Hier is die spanne vir die uitgere├źnde wedstryde van 13 Mei. Dankie vir elkeen se bydrae op en van die baan af gedurende die liga.

Geniet die laaste wedstryde!

Groete,

Cerita

[gview file=”http://www.zambesitennis.co.za/wp-content/uploads/2017/06/Gemengde-ligaspanne-10-Junie-20172.xls”]