Event Start Date:August 29, 2020Event End Date:August 29, 2020Event Venue:Zambesi ClubAugustus is die maand wat ons land na vlak 2 van die covid19 pandemie geskuif het en dit beteken dat ons weer van die klubhuis en geriewe kan gebruik maak. Kom ons heropen ons klubhuis geriewe met ‘n lekker bring en braai Saterdag 29 Aug. […]