Hi almal! Hier is die spanne vir Saterdag. Op hierdie stadium lyk dit of ons ongelukkig die 3de damesspan sal moet onttrek. Groetnis! Cerita Mans & Dames Ligaspanne 30 AUG’14.xls
The 4th edition of Game, Set & Match will be shown today (Tuesday 26th August) at 19:00 on the TSA website. Go to www.tennissa.co.za and scroll down to the GSM logo, click on the logo and enjoy the show. The GSM promo is now available for tonight’s show on the TSA site. Enjoy Regards. Tennis […]
Hi almal! Hier is die spanne vir Saterdag. Herman F, Jaco B het laat weet hy sal moontlik kan speel – hou egter asb vir Johann O op standby indien Jaco dit nie kan maak nie. Kapteins, onthou ook asb om vir my terugvoer te gee oor hoe julle spanne gevaar het. Groete, Cerita Mans […]
16 Augustus Liga Bepalings Hi almal! Hier is Saterdag se spanne – laat weet asb dadelik die spankaptein as jy nie kan speel nie. Groete, Cerita Mans & Dames Ligaspanne 16 AUG’14(2).xls
Hi almal! Hier is die ligaspanne vir Saterdag. Ons het dit reggekry om nog ‘n damesspan (BD2) in te skryf aangesien daar groot entoesiasme vir die liga onder die dames is. Kapteins, maak asb seker dat al jul spanlede wel reg is om Saterdag te speel. Indien iemand nie kan speel nie, laat weet asb […]