TSA will be airing the next episode of “Game, Set & Match” on the streaming channel “streamit360” tomorrow (Tuesday 29 July) at 19h00 (South African time) Club members use this link to watch
Hi almal! Ons speel Saterdag die finale klubkampioenwedstryde by Annlin – sien aangeheg. Daar is dus ook sosiaal vanaf 13h00. Die prysuitdeling vind plaas om 16h00 en die volgende persone gaan reeds pryse ontvang: Janine, Gerhard, Elize vR, Shawn, Miranda, Herman F & Phillip, Rommel & Wiesie en Shawn & Christa. Ons sal bly wees […]
Hi almal! Hi everyone! Dit is eerskomende Saterdag (19 Julie) ons klub se Algemene Jaarvergadering – julle teenwoordigheid sal hoog op prys gestel word, aangesien dit die geleentheid is waar belangrike besluite geneem word, soos die kies van ‘n nuwe komitee. This coming Saturday (19 July) our club’s Annual General Meeting will be held – […]