Geagte Tennisvriende,
Hier volg die program vir die juniorklubs vir Saterdagoggend.
Maak asb. seker waar julle speel.
Dit is tussen Zambesi en Koedoepark Tennisklub.
Kom warm betyds op van 07:30 af.
Die Senior Juniors en Dogters speel al hul wedstryde by Koedoepark Tennisklub.
Die O/12 en O/11 Seuns speel hul dubbels by Zambesi Tennisklub en moet direk daarna na Koedoepark beweeg vir hul enkels wedstryde.
Daar kan dalk nog wysigings van spelers wees.
Wedstrydformaat:
Senior Juniors; Beste uit 3 stelle; Derde stel 10 punte kort valbyl eerste een tot 10 wen.
Ander wedstryde;
Beste uit 9 spelle met valbyl op 4-4; Liga formaat.
Senior Juniors
Enkels begin 08:00 by Koedoepark Tennisklub
Dubbels volg daarna by Koedoepark Tennisklub
Marco Bruwer
Waldo Jenkins
Herman Hendriks
Tiaan Strauss
Andre Schoeman
Danelle Hendriks
Martine Gurovich
Nelanie de Villiers
Dogters
Enkels begin 08:00 by Koedoepark Tennisklub
Dubbels volg daarna by Koedoepark Tennisklub
Chante van Rensburg
Zuanne Muller
Margot Adlam
Tanya Strauss
Henja Greef
Charmone Els
Seuns O/12
Dubbels begin 08:00 by Zambesi Tennisklub
Enkels begin na 09:30 by Koedoepark Tennisklub
Hilton Els
Neil de Villiers
Joe Adlam
Jan-Willem Oosthuysen
Marco Maré
Armand Knoetze
Aiken Olivier
Gerhard Oosthuysen
Seuns O/11
Dubbels begin 08:00 by Zambesi Tennisklub
Enkels begin na 09:30 by Koedoepark Tennisklub
Xander Jacobs
Liam de Villiers
Val Ceronio
Keanu Kriek
Groete
Danie Strydom
Leefstyl Tennisakademie
www.lifestyletennisacademy.co.za
www.lifestylec.com
(Sel) 0827792431
(Faks) 0865377777
BlackBerry Pin: 29e19cf6