Eerskomende Saterdag (28/6) speel ons weer sosiaal by Annlin vanaf 14h00. Ek probeer nog om dalk ‘n uitstaande kompioenskapswedstryd of 2 te skeduleer en sal die betrokkenes daarvan inlig. – Cerita.
Geagte Tennisvriende, Hier volg die program vir die juniorklubs vir Saterdagoggend. Maak asb. seker waar julle speel. Dit is tussen Zambesi en Koedoepark Tennisklub. Kom warm betyds op van 07:30 af. Die Senior Juniors en Dogters speel al hul wedstryde by Koedoepark Tennisklub. Die O/12 en O/11 Seuns speel hul dubbels by Zambesi Tennisklub en […]